Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Esegiël aangestel as profeet (1-10)

        • “Of hulle nou wil luister of nie” (5)

        • Boekrol met treurliedere (9, 10)

Esegiël 2:1

Voetnote

  • *

    Die eerste van die 93 keer dat hierdie term in Esegiël voorkom.

Kruisverwysings

  • +Da 10:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 76

    “Hele Skrif”, bl. 133

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 11

Esegiël 2:2

Kruisverwysings

  • +Ese 3:24

Esegiël 2:3

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:15; Ese 33:7
  • +Jes 1:4; Jer 16:12
  • +De 9:24; Ps 78:8; Jer 3:25; Han 7:51

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 11

Esegiël 2:4

Voetnote

  • *

    Of “wat hard van gesig en hart is”.

Kruisverwysings

  • +Ese 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 77

Esegiël 2:5

Kruisverwysings

  • +Ese 12:2
  • +Ese 3:11; 33:4, 15, 33; Joh 15:22; Han 20:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 11

    1997/5/1, bl. 23

Esegiël 2:6

Voetnote

  • *

    Of moontlik “al is die mense hardkoppig en soos iets wat jou steek”.

Kruisverwysings

  • +2Kn 1:15; Lu 12:4
  • +Mi 7:4
  • +Jes 51:7
  • +Jer 1:8; Ese 3:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 12

Esegiël 2:7

Kruisverwysings

  • +Jer 1:17

Esegiël 2:8

Kruisverwysings

  • +Jer 15:16; Op 10:9, 10

Esegiël 2:9

Kruisverwysings

  • +Jer 1:9
  • +Ese 3:1

Esegiël 2:10

Kruisverwysings

  • +Op 5:1
  • +Ese 19:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 2:1Da 10:11
Eseg. 2:2Ese 3:24
Eseg. 2:32Kr 36:15; Ese 33:7
Eseg. 2:3Jes 1:4; Jer 16:12
Eseg. 2:3De 9:24; Ps 78:8; Jer 3:25; Han 7:51
Eseg. 2:4Ese 3:7
Eseg. 2:5Ese 12:2
Eseg. 2:5Ese 3:11; 33:4, 15, 33; Joh 15:22; Han 20:26
Eseg. 2:62Kn 1:15; Lu 12:4
Eseg. 2:6Mi 7:4
Eseg. 2:6Jes 51:7
Eseg. 2:6Jer 1:8; Ese 3:9
Eseg. 2:7Jer 1:17
Eseg. 2:8Jer 15:16; Op 10:9, 10
Eseg. 2:9Jer 1:9
Eseg. 2:9Ese 3:1
Eseg. 2:10Op 5:1
Eseg. 2:10Ese 19:1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 2:1-10

Esegiël

2 Toe het hy vir my gesê: “Mensekind,* staan op jou voete sodat ek met jou kan praat.”+ 2 Toe hy met my praat, het gees in my gekom en my op my voete laat staan+ sodat ek die Een kon hoor wat met my praat.

3 Hy het vir my gesê: “Mensekind, ek stuur jou na die Israeliete toe,+ na opstandige nasies wat teen my in opstand gekom het.+ Hulle en hulle voorvaders het teen my oortree tot vandag toe.+ 4 Ek stuur jou na kinders toe wat uitdagend en hardkoppig is,*+ en jy moet vir hulle sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê.’ 5 Hulle is ’n opstandige huis,+ maar of hulle nou wil luister of nie, hulle sal beslis weet dat daar ’n profeet onder hulle was.+

6 “Maar jy, mensekind, moenie vir hulle bang wees nie,+ en moenie vir hulle woorde bang wees nie, al is jy omring deur dorings en dissels*+ en al woon jy onder skerpioene. Moenie vir hulle woorde bang wees nie,+ en moenie dat hulle gesigte jou afskrik nie,+ want hulle is ’n opstandige huis. 7 En jy moet my woorde aan hulle bekend maak, of hulle nou luister of nie, want hulle is ’n opstandige volk.+

8 “Maar jy, mensekind, luister na wat ek vir jou sê. Moenie opstandig word soos hierdie opstandige huis nie. Maak jou mond oop en eet wat ek jou gee.”+

9 Toe ek kyk, het ek ’n hand gesien wat na my toe uitgesteek is+ met ’n boekrol daarin.+ 10 Hy het dit voor my oopgerol, en ek het gesien dat daar op die voorkant en op die agterkant geskryf is.+ Dit het treurliedere, ’n gekerm en ’n gekla bevat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel