Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 29
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Profesie teen Farao (1-16)

      • Egipte sal aan Babilon gegee word as beloning (17-21)

Esegiël 29:2

Kruisverwysings

  • +Jer 25:17, 19; 43:10, 11; Ese 31:2

Esegiël 29:3

Voetnote

  • *

    Hier en verder aan verwys “Nyl” na die rivier en sy besproeiingskanale.

Kruisverwysings

  • +Jer 46:25; Ese 31:18
  • +Ese 32:2
  • +Ese 29:9

Esegiël 29:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 78-80

Esegiël 29:5

Kruisverwysings

  • +Jer 25:33
  • +Ese 32:4

Esegiël 29:6

Voetnote

  • *

    Lett. “’n riet”.

Kruisverwysings

  • +Jes 36:6; Jer 37:5-7; Ese 17:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 78

Esegiël 29:7

Voetnote

  • *

    Lett. “heupe”.

Kruisverwysings

  • +Jer 17:5

Esegiël 29:8

Kruisverwysings

  • +Jer 46:14; Ese 30:4; 32:12

Esegiël 29:9

Voetnote

  • *

    Lett. “hy”.

Kruisverwysings

  • +Jer 43:11-13
  • +Ese 29:3

Esegiël 29:10

Kruisverwysings

  • +Ese 30:12
  • +Jer 44:1
  • +Ese 30:6, 7

Esegiël 29:11

Kruisverwysings

  • +Ese 31:12; 32:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/1, bl. 8

Esegiël 29:12

Kruisverwysings

  • +Jer 46:19
  • +Ese 30:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/1, bl. 8

Esegiël 29:13

Kruisverwysings

  • +Jer 46:25, 26

Esegiël 29:14

Kruisverwysings

  • +Ge 10:13, 14; Ese 30:14

Esegiël 29:15

Kruisverwysings

  • +Ese 30:13
  • +Ese 32:2

Esegiël 29:16

Kruisverwysings

  • +Jes 30:2; 36:4, 6; Jer 2:18; 37:5-7

Esegiël 29:18

Voetnote

  • *

    Lett. “Nebukadresar”, ’n wisselvorm van die naam.

Kruisverwysings

  • +Jer 25:9; 27:3, 6
  • +Ese 26:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/1, bl. 8

    Skepping, bl. 217-218

Esegiël 29:19

Voetnote

  • *

    Lett. “Nebukadresar”, ’n wisselvorm van die naam.

Kruisverwysings

  • +Jer 43:10, 12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/1, bl. 9

Esegiël 29:20

Kruisverwysings

  • +Ese 30:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/1, bl. 9

Esegiël 29:21

Voetnote

  • *

    Of “krag gee aan die huis van Israel”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 2:10; Lu 1:69

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 29:2Jer 25:17, 19; 43:10, 11; Ese 31:2
Eseg. 29:3Jer 46:25; Ese 31:18
Eseg. 29:3Ese 32:2
Eseg. 29:3Ese 29:9
Eseg. 29:5Jer 25:33
Eseg. 29:5Ese 32:4
Eseg. 29:6Jes 36:6; Jer 37:5-7; Ese 17:17
Eseg. 29:7Jer 17:5
Eseg. 29:8Jer 46:14; Ese 30:4; 32:12
Eseg. 29:9Jer 43:11-13
Eseg. 29:9Ese 29:3
Eseg. 29:10Ese 30:12
Eseg. 29:10Jer 44:1
Eseg. 29:10Ese 30:6, 7
Eseg. 29:11Ese 31:12; 32:13
Eseg. 29:12Jer 46:19
Eseg. 29:12Ese 30:23
Eseg. 29:13Jer 46:25, 26
Eseg. 29:14Ge 10:13, 14; Ese 30:14
Eseg. 29:15Ese 30:13
Eseg. 29:15Ese 32:2
Eseg. 29:16Jes 30:2; 36:4, 6; Jer 2:18; 37:5-7
Eseg. 29:18Jer 25:9; 27:3, 6
Eseg. 29:18Ese 26:7
Eseg. 29:19Jer 43:10, 12
Eseg. 29:20Ese 30:9, 10
Eseg. 29:211Sa 2:10; Lu 1:69
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 29:1-21

Esegiël

29 In die tiende jaar, in die tiende maand, op die 12de dag van die maand, het Jehovah weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, draai jou gesig teen Farao, die koning van Egipte, en profeteer teen hom en teen die hele Egipte.+ 3 Sê hierdie woorde: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê:

“Ek is teen jou, Farao, koning van Egipte,+

die groot seemonster wat in die strome van sy Nyl* lê,+

wat gesê het: ‘My Nylrivier behoort aan my.

Ek het dit vir my gemaak.’+

 4 Maar ek sal hake in jou kakebene sit en die visse van jou Nyl aan jou skubbe laat kleef.

En ek sal jou uit jou Nyl optrek, saam met al die visse van die Nyl wat aan jou skubbe kleef.

 5 Ek sal jou in die wildernis verlaat, jy en al die visse van jou Nyl.

Jy sal op die oop veld val, en jy sal nie bymekaargemaak of versamel word nie.+

Ek sal jou as voedsel gee vir die wilde diere van die aarde en die voëls van die hemel.+

 6 Dan sal al die inwoners van Egipte moet weet dat ek Jehovah is,

want hulle het die huis van Israel net so min ondersteun as ’n stukkie strooi.*+

 7 Toe hulle jou hand gegryp het, het jy geknak,

en jy het hulle skouer gesny.

Toe hulle op jou geleun het, het jy gebreek,

en jy het hulle bene* bewerig gemaak.”+

8 “‘Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Ek bring ’n swaard oor jou,+ en ek sal mens en dier uit jou uitroei. 9 Egipte sal ’n verlate en verwoeste plek word,+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is, want jy* het gesê: ‘Die Nylrivier behoort aan my. Ek het dit gemaak.’+ 10 Daarom is ek teen jou en teen jou Nylrivier, en ek sal Egipte verwoes en dit ’n droë plek maak, ’n verlate plek,+ van Migdol+ af tot by Siëne+ en tot by die grens van Etiopië. 11 Nie mens of dier sal daardeur loop nie,+ en 40 jaar lank sal niemand daar woon nie. 12 Ek sal Egipte die mees verlate land maak, en sy stede sal 40 jaar lank die mees verlate stede wees.+ Ek sal die Egiptenare onder die nasies verstrooi en hulle in die lande versprei.”+

13 “‘Want dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ná 40 jaar sal ek die Egiptenare bymekaarmaak uit die volke waaronder hulle verstrooi is.+ 14 Ek sal die Egiptenare wat gevange geneem is, terugbring na die land Patros,+ na die land waarvandaan hulle kom, en hulle sal ’n onbelangrike koninkryk word. 15 Egipte sal laer as die ander koninkryke word en sal nie meer die ander nasies oorheers nie,+ en ek sal hulle so klein maak dat hulle nie ander nasies kan onderdruk nie.+ 16 Dit sal nooit weer ’n bron van vertroue vir die huis van Israel wees nie,+ maar dit sal hulle net herinner aan die fout wat hulle gemaak het toe hulle die Egiptenare se hulp gevra het. En hulle sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is.”’”

17 In die 27ste jaar, in die eerste maand, op die eerste dag van die maand, het Jehovah met my gepraat en gesê: 18 “Mensekind, koning Nebukadneʹsar*+ van Babilon het sy leërmag hard laat werk teen Tirus.+ Elke kop het kaal geword en elke skouer is deurgeskaaf. Maar hy en sy leërmag het geen betaling gekry vir hulle harde werk teen Tirus nie.

19 “Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk, ek gee Egipte aan koning Nebukadneʹsar* van Babilon,+ en hy sal die rykdom wegdra en baie besittings daaruit neem, en dit sal die betaling vir sy leërmag wees.’

20 “‘As vergoeding vir die werk wat hy teen Tirus gedoen het, sal ek hom Egipte gee, want hulle het vir my opgetree,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.

21 “Op daardie dag sal ek ’n horing vir die huis van Israel laat uitspruit,*+ en ek sal jou ’n geleentheid gee om met hulle te praat, en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel