Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 28
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Profesie teen Tirus se koning (1-10)

        • “Ek is ’n god” (2, 9)

      • Treurlied oor Tirus se koning (11-19)

        • “Jy was in Eden” (13)

        • “Gesalfde gerub wat beskerm” (14)

        • ‘Onregverdigheid is in jou gevind’ (15)

      • Profesie teen Sidon (20-24)

      • Israel sal herstel word (25, 26)

Esegiël 28:2

Kruisverwysings

  • +Ese 28:5
  • +Ese 27:4

Esegiël 28:3

Kruisverwysings

  • +Da 2:48

Esegiël 28:4

Kruisverwysings

  • +Sag 9:3

Esegiël 28:5

Kruisverwysings

  • +Jes 23:1, 3; Ese 27:12

Esegiël 28:7

Kruisverwysings

  • +Ese 30:10, 11
  • +Jes 23:9

Esegiël 28:8

Kruisverwysings

  • +Ese 27:26

Esegiël 28:12

Voetnote

  • *

    Lett. “Jy het ’n patroon verseël”.

Kruisverwysings

  • +Ese 28:3
  • +Ese 27:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/15, bl. 23-24

    1988/9/15, bl. 22

Esegiël 28:13

Kruisverwysings

  • +Ese 27:16

Esegiël 28:14

Kruisverwysings

  • +Jes 14:13

Esegiël 28:15

Kruisverwysings

  • +Jl 3:4; Am 1:9

Esegiël 28:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 10:11; 2Kr 9:21; Ese 27:12
  • +Jl 3:6
  • +Jes 23:9; Jer 25:17, 22; 47:4; Jl 3:8

Esegiël 28:17

Kruisverwysings

  • +Ese 27:3
  • +Jes 14:14
  • +Jes 14:15

Esegiël 28:18

Kruisverwysings

  • +Am 1:9, 10

Esegiël 28:19

Kruisverwysings

  • +Ese 27:35
  • +Ese 27:36

Esegiël 28:21

Kruisverwysings

  • +Jes 23:4; Jer 25:17, 22; Ese 32:30

Esegiël 28:23

Kruisverwysings

  • +Ese 26:6

Esegiël 28:24

Kruisverwysings

  • +Nu 33:55; Jos 23:12, 13

Esegiël 28:25

Kruisverwysings

  • +De 30:3; Jes 11:12; Jer 30:18; Ho 1:11
  • +Jes 5:16
  • +Jer 23:8
  • +Ge 28:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 137

Esegiël 28:26

Kruisverwysings

  • +Jes 32:18; Jer 23:6; Ho 2:18
  • +Jes 65:21, 22; Jer 31:5; Am 9:14
  • +Jer 30:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 109-110

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 28:2Ese 28:5
Eseg. 28:2Ese 27:4
Eseg. 28:3Da 2:48
Eseg. 28:4Sag 9:3
Eseg. 28:5Jes 23:1, 3; Ese 27:12
Eseg. 28:7Ese 30:10, 11
Eseg. 28:7Jes 23:9
Eseg. 28:8Ese 27:26
Eseg. 28:12Ese 28:3
Eseg. 28:12Ese 27:3
Eseg. 28:13Ese 27:16
Eseg. 28:14Jes 14:13
Eseg. 28:15Jl 3:4; Am 1:9
Eseg. 28:161Kn 10:11; 2Kr 9:21; Ese 27:12
Eseg. 28:16Jl 3:6
Eseg. 28:16Jes 23:9; Jer 25:17, 22; 47:4; Jl 3:8
Eseg. 28:17Ese 27:3
Eseg. 28:17Jes 14:14
Eseg. 28:17Jes 14:15
Eseg. 28:18Am 1:9, 10
Eseg. 28:19Ese 27:35
Eseg. 28:19Ese 27:36
Eseg. 28:21Jes 23:4; Jer 25:17, 22; Ese 32:30
Eseg. 28:23Ese 26:6
Eseg. 28:24Nu 33:55; Jos 23:12, 13
Eseg. 28:25De 30:3; Jes 11:12; Jer 30:18; Ho 1:11
Eseg. 28:25Jes 5:16
Eseg. 28:25Jer 23:8
Eseg. 28:25Ge 28:13
Eseg. 28:26Jes 32:18; Jer 23:6; Ho 2:18
Eseg. 28:26Jes 65:21, 22; Jer 31:5; Am 9:14
Eseg. 28:26Jer 30:16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 28:1-26

Esegiël

28 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, sê vir die leier van Tirus: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê:

“Omdat jou hart hoogmoedig geword het,+ bly jy sê: ‘Ek is ’n god.

Ek sit op die troon van ’n god in die hart van die see.’+

Maar jy is net ’n mens, nie ’n god nie,

al voel jy in jou hart dat jy ’n god is.

 3 Kyk! Jy is wyser as Daniël.+

Daar is geen geheim wat jy nie ken nie.

 4 Jy het jouself ryk gemaak deur jou wysheid en insig,

en jy vul jou skatkamers met goud en silwer.+

 5 Jy het baie ryk geword omdat jy so goed handel gedryf het,+

en jou hart het hoogmoedig geword as gevolg van jou rykdom.”’

6 “‘Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah:

“Omdat jy in jou hart voel dat jy ’n god is,

 7 bring ek uitlanders teen jou, die wreedste manne van die nasies,+

en hulle sal hulle swaarde teen die prag van jou wysheid uittrek

en jou glorieryke prag ontheilig.+

 8 Hulle sal jou in die graf laat afgaan,

en jy sal ’n gewelddadige dood sterf in die hart van die oop see.+

 9 Sal jy nog steeds vir die een wat jou doodmaak, sê: ‘Ek is ’n god’?

Jy sal ’n blote mens wees in die hand van dié wat jou ontheilig, en nie ’n god nie.”’

10 ‘Deur die hand van uitlanders sal jy sterf soos dié wat nie besny is nie,

want ek het dit gesê,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”

11 En Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 12 “Mensekind, sing ’n treurlied oor die koning van Tirus en sê vir hom: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê:

“Jy was die beste voorbeeld van volmaaktheid,*

vol wysheid+ en volmaak in skoonheid.+

13 Jy was in Eden, die tuin van God.

Jy was versier met elke soort edelsteen –

robyn, topaas en jaspis; chrisoliet, oniks en niersteen; saffier, turkoois+ en smarag,

en hulle was in goud geset.

Hulle is voorberei op die dag toe jy geskep is.

14 Ek het jou aangestel as die gesalfde gerub wat beskerm.

Jy was op die heilige berg van God,+ en jy het tussen vurige stene geloop.

15 Daar kon nie met jou foutgevind word van die dag af dat jy geskep is nie

totdat onregverdigheid in jou gevind is.+

16 Omdat jy so baie handel gedryf het,+

het jy baie gewelddadig geword en begin sondig.+

Ek sal jou dus as onheilig beskou en jou van die berg van God verdryf en jou vernietig+

sodat jy nie meer tussen die stene van vuur sal wees nie, o gerub wat beskerm.

17 Jou hart het hoogmoedig geword weens jou skoonheid.+

Jou glorieryke prag het jou wysheid bederf.+

Ek sal jou op die aarde neergooi+

en jou ’n bespotting voor konings maak.

18 As gevolg van jou groot skuld en jou oneerlike handel het jy jou heiligdomme ontheilig.

Ek sal ’n vuur in jou laat ontstaan, en dit sal jou verteer.+

Ek sal jou op die aarde tot as verbrand voor almal wat na jou kyk.

19 Almal onder die volke wat jou ken, sal verbaas na jou staar.+

Jou einde sal skielik en verskriklik wees,

en jy sal vir altyd ophou bestaan.”’”+

20 En Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 21 “Mensekind, draai jou gesig na Sidon,+ en profeteer daarteen. 22 Jy moet sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê:

“Ek is teen jou, Sidon, en ek sal in jou verheerlik word,

en mense sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek die stad oordeel en straf en wanneer ek daar geheilig word.

23 Ek sal vreeslike siektes in die stad stuur, en bloed sal in die strate vloei.

Mense sal in die stad doodgemaak word wanneer die swaard van alle kante af daarteen kom,

en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.+

24 “‘“Dan sal die huis van Israel nie meer omring word deur doringtakke wat steek of dorings wat seermaak nie,+ dié wat hulle sonder respek behandel, en mense sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is.”’

25 “‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Wanneer ek die huis van Israel weer bymekaarmaak uit die volke waarheen hulle verstrooi is,+ sal ek onder hulle geheilig word in die oë van die nasies.+ En hulle sal in hulle land woon+ wat ek aan my kneg Jakob gegee het.+ 26 Hulle sal in veiligheid daarin woon+ en huise bou en wingerde plant,+ en hulle sal in veiligheid woon wanneer ek almal rondom hulle wat hulle sonder respek behandel, oordeel en straf,+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah hulle God is.”’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel