Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Kronieke

      • Dawid se voorbereidings vir tempel (1-5)

      • Dawid gee vir Salomo instruksies (6-16)

      • Leiers beveel om Salomo te help (17-19)

1 Kronieke 22:1

Kruisverwysings

  • +De 12:5, 6; 2Sa 24:18; 2Kr 3:1

1 Kronieke 22:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:20, 21; 2Kr 2:17, 18
  • +1Kn 5:15, 17; 6:7; 7:9

1 Kronieke 22:3

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:47

1 Kronieke 22:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:11
  • +1Kn 5:6, 8
  • +2Kr 2:3

1 Kronieke 22:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 3:7
  • +2Kr 2:5; Hag 2:3
  • +Ps 68:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/1, bl. 29

1 Kronieke 22:7

Kruisverwysings

  • +De 12:5, 6; 2Sa 7:2; Ps 132:3-5

1 Kronieke 22:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 17:4

1 Kronieke 22:9

Voetnote

  • *

    Lett. “rus”.

  • *

    Van ’n Hebreeuse woord wat “vrede” beteken.

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:5
  • +2Sa 7:12, 13; 1Kn 4:25; 5:4
  • +2Sa 12:24
  • +Ps 72:7

1 Kronieke 22:10

Kruisverwysings

  • +1Kn 5:5
  • +2Sa 7:14; Heb 1:5
  • +1Kr 17:12-14; Ps 89:35, 36

1 Kronieke 22:11

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:20

1 Kronieke 22:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 1:10; Ps 72:1
  • +De 4:6

1 Kronieke 22:13

Kruisverwysings

  • +Le 19:37; 1Kr 28:7
  • +De 12:1; 17:18, 19; Jos 1:8; 1Kn 2:3; 1Kr 28:7; Ps 19:8, 11
  • +Jos 1:6, 9; 1Kr 28:20

1 Kronieke 22:14

Voetnote

  • *

    ’n Talent was gelyk aan 34,2 kg. Sien Aanh. B14.

Kruisverwysings

  • +1Kr 29:6, 7
  • +1Kr 29:2-4

1 Kronieke 22:15

Kruisverwysings

  • +1Kn 5:17; 6:7; 7:9
  • +1Kn 7:13, 14

1 Kronieke 22:16

Kruisverwysings

  • +1Kr 22:3
  • +2Kr 1:1

1 Kronieke 22:19

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Lett. “soek”.

Kruisverwysings

  • +De 4:29; 2Kr 20:3; Da 9:3
  • +1Kn 6:1
  • +1Kn 8:6, 21
  • +De 12:21; 1Kn 8:29; 9:3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 22:1De 12:5, 6; 2Sa 24:18; 2Kr 3:1
1 Kron. 22:21Kn 9:20, 21; 2Kr 2:17, 18
1 Kron. 22:21Kn 5:15, 17; 6:7; 7:9
1 Kron. 22:31Kn 7:47
1 Kron. 22:42Sa 5:11
1 Kron. 22:41Kn 5:6, 8
1 Kron. 22:42Kr 2:3
1 Kron. 22:51Kn 3:7
1 Kron. 22:52Kr 2:5; Hag 2:3
1 Kron. 22:5Ps 68:29
1 Kron. 22:7De 12:5, 6; 2Sa 7:2; Ps 132:3-5
1 Kron. 22:81Kr 17:4
1 Kron. 22:91Kr 28:5
1 Kron. 22:92Sa 7:12, 13; 1Kn 4:25; 5:4
1 Kron. 22:92Sa 12:24
1 Kron. 22:9Ps 72:7
1 Kron. 22:101Kn 5:5
1 Kron. 22:102Sa 7:14; Heb 1:5
1 Kron. 22:101Kr 17:12-14; Ps 89:35, 36
1 Kron. 22:111Kr 28:20
1 Kron. 22:122Kr 1:10; Ps 72:1
1 Kron. 22:12De 4:6
1 Kron. 22:13Le 19:37; 1Kr 28:7
1 Kron. 22:13De 12:1; 17:18, 19; Jos 1:8; 1Kn 2:3; 1Kr 28:7; Ps 19:8, 11
1 Kron. 22:13Jos 1:6, 9; 1Kr 28:20
1 Kron. 22:141Kr 29:6, 7
1 Kron. 22:141Kr 29:2-4
1 Kron. 22:151Kn 5:17; 6:7; 7:9
1 Kron. 22:151Kn 7:13, 14
1 Kron. 22:161Kr 22:3
1 Kron. 22:162Kr 1:1
1 Kron. 22:19De 4:29; 2Kr 20:3; Da 9:3
1 Kron. 22:191Kn 6:1
1 Kron. 22:191Kn 8:6, 21
1 Kron. 22:19De 12:21; 1Kn 8:29; 9:3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Kronieke 22:1-19

Die eerste boek van Kronieke

22 Dawid het toe gesê: “Dit is die plek vir die huis van Jehovah, die ware God, en dit is ’n brandofferaltaar vir Israel.”+

2 Dawid het toe beveel dat die uitlanders+ wat in Israel woon, bymekaar moet kom. Hy het hulle as klipkappers aangestel om die klippe te kap wat gebruik sou word om die huis van die ware God te bou.+ 3 Dawid het ook baie yster voorsien vir die spykers van die poortdeure en vir die klampe, sowel as koper, wat te veel was om geweeg te word,+ 4 en ’n ontelbare hoeveelheid sederhout,+ want die Sidoniërs+ en die Tiriërs+ het baie sederhout vir Dawid gebring. 5 En Dawid het gesê: “My seun Salomo is jonk en onervare,+ en die huis wat vir Jehovah gebou moet word, moet so pragtig en indrukwekkend wees+ dat al die lande daarvan sal hoor.+ Daarom sal ek vir hom voorbereidings tref.” Dawid het dus baie boumateriaal voor sy dood bymekaargemaak.

6 En hy het sy seun Salomo laat roep en vir hom gesê dat hy ’n huis vir Jehovah, die God van Israel, moet bou. 7 Dawid het vir sy seun Salomo gesê: “Dit was my hartsbegeerte om ’n huis vir die naam van Jehovah my God te bou.+ 8 Maar Jehovah het vir my gesê: ‘Jy het baie mense doodgemaak, en jy het groot oorloë gevoer. Jy sal nie ’n huis vir my naam bou nie,+ want jy het baie mense voor my op die aarde doodgemaak. 9 Jy sal ’n seun hê,+ en hy sal ’n man van vrede* wees. Ek sal hom rus gee van al sy vyande om hom.+ Daarom sal sy naam Salomo*+ wees, en in sy dae sal ek Israel rus en vrede gee.+ 10 Hy is die een wat ’n huis vir my naam sal bou.+ Hy sal my seun word, en ek sal sy vader word.+ Ek sal sorg dat die troon van sy koningskap vir ewig oor Israel stewig gevestig word.’+

11 “Mag Jehovah met jou wees, my seun, en mag jy suksesvol wees en die huis van Jehovah jou God bou, net soos hy gesê het jy sal doen.+ 12 Mag Jehovah jou goeie oordeel en begrip gee+ wanneer hy jou oor Israel aanstel, sodat jy die wet van Jehovah jou God kan gehoorsaam.+ 13 As jy die wetsvoorskrifte+ en die oordele streng gehoorsaam wat Jehovah Moses beveel het om aan Israel te gee,+ dan sal jy suksesvol wees. Wees moedig en sterk. Moenie bang wees of vrees nie.+ 14 Ek het baie moeite gedoen om voorbereidings te tref vir die huis van Jehovah. Ek het 100 000 talente* goud bymekaargemaak, sowel as 1 000 000 talente silwer en soveel koper en yster+ dat dit nie geweeg kan word nie, en ek het ook hout en klippe+ bymekaargemaak, maar jy sal nog daarby voeg. 15 Jy het baie werkers: klipkappers, klipmesselaars,+ houtwerkers en allerhande ambagsmanne.+ 16 En daar is soveel goud, silwer, koper en yster dat dit nie geweeg kan word nie.+ Begin met die werk, en mag Jehovah met jou wees.”+

17 Dawid het toe al die leiers van Israel beveel om sy seun Salomo te help, en hy het gesê: 18 “Is Jehovah julle God nie met julle nie, en het hy julle nie rus gegee van al julle vyande om julle nie? Hy het die inwoners van die land aan my oorgegee, en hulle is nou onderdane van Jehovah en sy volk. 19 Daarom moet julle Jehovah julle God met julle hele hart en siel* dien.*+ Begin met die bouwerk van die heiligdom van Jehovah, die ware God,+ sodat julle die ark van die verbond van Jehovah en die heilige voorwerpe van die ware God+ kan bring na die huis wat vir die naam van Jehovah+ gebou sal word.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel