Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Tessalonisense

      • Paulus wag in spanning in Atene (1-5)

      • Timoteus se gerusstellende nuus (6-10)

      • Gebed vir die Tessalonisense (11-13)

1 Tessalonisense 3:1

Kruisverwysings

  • +Han 17:15

1 Tessalonisense 3:2

Voetnote

  • *

    Of moontlik “en God se medewerker”.

  • *

    Of “te versterk”.

Kruisverwysings

  • +Han 16:1, 2; Ro 16:21; 1Kor 16:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 14

    1986/10/1, bl. 10-11

1 Tessalonisense 3:3

Voetnote

  • *

    Of “wankel”.

  • *

    Of “dat ons hiertoe bestem is”.

Kruisverwysings

  • +Han 14:22; 1Kor 4:9; 1Pe 2:21

1 Tessalonisense 3:4

Kruisverwysings

  • +1Te 2:14

1 Tessalonisense 3:5

Kruisverwysings

  • +1Te 3:2
  • +Mt 4:3; 2Kor 11:3

1 Tessalonisense 3:6

Kruisverwysings

  • +Han 18:5

1 Tessalonisense 3:7

Voetnote

  • *

    Lett. “nood”.

Kruisverwysings

  • +2Te 1:4

1 Tessalonisense 3:8

Voetnote

  • *

    Lett. “Want ons lewe”.

1 Tessalonisense 3:10

Kruisverwysings

  • +2Te 1:3

1 Tessalonisense 3:12

Kruisverwysings

  • +1Te 4:9; 2Te 1:3

1 Tessalonisense 3:13

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:8
  • +1Te 2:19; 5:23; 2Te 2:1, 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/10/1, bl. 11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tess. 3:1Han 17:15
1 Tess. 3:2Han 16:1, 2; Ro 16:21; 1Kor 16:10
1 Tess. 3:3Han 14:22; 1Kor 4:9; 1Pe 2:21
1 Tess. 3:41Te 2:14
1 Tess. 3:51Te 3:2
1 Tess. 3:5Mt 4:3; 2Kor 11:3
1 Tess. 3:6Han 18:5
1 Tess. 3:72Te 1:4
1 Tess. 3:102Te 1:3
1 Tess. 3:121Te 4:9; 2Te 1:3
1 Tess. 3:131Kor 1:8
1 Tess. 3:131Te 2:19; 5:23; 2Te 2:1, 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Tessalonisense 3:1-13

Die eerste brief aan die Tessalonisense

3 Toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons gedink dat dit beter is om alleen in Atene agter te bly.+ 2 Ons het Timoʹteus,+ ons broer en God se bedienaar* in die goeie nuus oor die Christus, gestuur om julle standvastig te maak* en julle in julle geloof te vertroos, 3 sodat niemand deur hierdie moeilike tye verswak word* nie. Want julle weet self dat ons nie hierdie dinge kan vermy nie.*+ 4 Want toe ons by julle was, het ons julle vooraf gesê dat ons deur moeilike tye sal gaan, en dit is ook wat gebeur het, soos julle weet.+ 5 Daarom het ek, toe ek dit nie langer kon uithou nie, iemand gestuur om uit te vind oor julle getrouheid.+ Want ek was bang dat die Versoeker+ julle miskien op die een of ander manier versoek het en dat ons harde werk dalk verniet was.

6 Maar Timoʹteus het so pas van julle af by ons aangekom+ en het ons die goeie nuus oor julle getrouheid en liefde vertel. Hy het vir ons gesê dat julle nog steeds goeie herinneringe van ons het en dat julle ons graag wil sien, net soos ons ook vir julle wil sien. 7 Daarom, broers, is ons in al ons swaarkry* en moeilike tye vertroos as gevolg van julle en die getrouheid wat julle toon.+ 8 Want ons kry nuwe krag* as julle vasstaan in die Here. 9 Want hoe kan ons God ooit bedank vir julle en vir al die vreugde wat ons teenoor ons God het as gevolg van julle? 10 Ons bid dag en nag ernstig en smeek God sodat ons julle kan sien en julle kan help met wat julle nodig het om julle geloof te versterk.+

11 Mag ons God en Vader en ons Here Jesus dit vir ons moontlik maak om julle te kom sien. 12 En mag die Here julle laat toeneem, ja, julle oorvloedig laat wees, in liefde teenoor mekaar+ en teenoor almal, net soos ons ook lief is vir julle, 13 sodat hy julle harte standvastig kan maak, rein en heilig voor ons God+ en Vader by die teenwoordigheid van ons Here Jesus+ met al sy heiliges.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel