Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Prediker

      • Gryp geleentheid aan (1-8)

        • Stuur brood uit op die water (1)

        • Saai saad van oggend tot aand (6)

      • Geniet jeug, maar wees verstandig (9, 10)

Prediker 11:1

Voetnote

  • *

    Of “ná baie dae”.

Kruisverwysings

  • +Spr 22:9
  • +De 15:10, 11; Spr 19:17; Lu 14:13, 14; Heb 6:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/12/1, bl. 21

    1987/9/15, bl. 25

Prediker 11:2

Kruisverwysings

  • +Ps 37:21; Lu 6:38; 2Kor 9:7; 1Ti 6:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/12/1, bl. 21

Prediker 11:4

Kruisverwysings

  • +Spr 20:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2014/2, bl. 7

    1992/1/22, bl. 19

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 16

Prediker 11:5

Voetnote

  • *

    Lett. “gebeente”.

Kruisverwysings

  • +Ps 139:15
  • +Job 26:14; Ps 40:5; Pr 8:17; Ro 11:33

Prediker 11:6

Kruisverwysings

  • +Pr 9:10; 2Kor 9:6; Kol 3:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/5, bl. 16

    Die Wagtoring,

    2001/2/1, bl. 29-31

    1993/3/1, bl. 22-23

Prediker 11:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 15

Prediker 11:8

Kruisverwysings

  • +Pr 5:18; 8:15
  • +Pr 12:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 15

    1998/8/15, bl. 9

Prediker 11:9

Voetnote

  • *

    Of “Volg die weë van jou hart”.

  • *

    Of “op grond van al hierdie dinge sal oordeel”.

Kruisverwysings

  • +Pr 3:17; 12:14; Ro 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/1, bl. 13

    1998/8/15, bl. 8

    1989/11/1, bl. 10-11

    1986/8/1, bl. 16

Prediker 11:10

Voetnote

  • *

    Of “is nutteloosheid”.

Kruisverwysings

  • +Ps 25:7; 2Ti 2:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 15

    2004/5/1, bl. 13

    1986/8/1, bl. 16-17

    1984/6/15, bl. 12-13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Pred. 11:1Spr 22:9
Pred. 11:1De 15:10, 11; Spr 19:17; Lu 14:13, 14; Heb 6:10
Pred. 11:2Ps 37:21; Lu 6:38; 2Kor 9:7; 1Ti 6:18
Pred. 11:4Spr 20:4
Pred. 11:5Ps 139:15
Pred. 11:5Job 26:14; Ps 40:5; Pr 8:17; Ro 11:33
Pred. 11:6Pr 9:10; 2Kor 9:6; Kol 3:23
Pred. 11:8Pr 5:18; 8:15
Pred. 11:8Pr 12:1
Pred. 11:9Pr 3:17; 12:14; Ro 2:6
Pred. 11:10Ps 25:7; 2Ti 2:22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Prediker 11:1-10

Prediker

11 Stuur jou brood uit op die water,+ want eendag* sal jy dit terugkry.+ 2 Gee ’n deel van wat jy het aan sewe, of selfs aan agt,+ want jy weet nie watter rampspoed op die aarde sal plaasvind nie.

3 As die wolke vol water is, sal reën op die aarde val. En of ’n boom na die suide of na die noorde val, op die plek waar die boom val, daar sal dit lê.

4 Die een wat die wind dophou, sal nie saad saai nie, en die een wat na die wolke kyk, sal nie oes nie.+

5 Net soos jy nie weet hoe die gees werk in die liggaam* van ’n kind in ’n swanger vrou nie,+ so ken jy nie die werk van die ware God, wat alles doen nie.+

6 Saai jou saad in die oggend en moenie jou hand laat rus voordat dit aand is nie,+ want jy weet nie watter een sal groei nie, hierdie een of daardie een, en of hulle al twee sal groei nie.

7 Die lig is soet, en dit is goed vir die oë om die son te sien. 8 Want as ’n mens lank lewe, moet hy al sy lewensjare geniet.+ Maar hy moet onthou dat die donker dae baie kan wees. Alles wat nog kom, is nutteloos.+

9 Geniet jou jeug, jong man, en laat jou hart bly wees terwyl jy jonk is. Doen wat jy graag wil doen* en gaan waar jou oë jou lei, maar weet dat die ware God jou vir al hierdie dinge verantwoordelik sal hou.*+ 10 Verwyder dus bekommernisse uit jou hart, en hou skadelike dinge weg van jou liggaam, want jeug en jonkheid gaan gou verby.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel