Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Kronieke

      • Dawid sal nie tempel bou nie (1-6)

      • Verbond met Dawid vir koninkryk (7-15)

      • Dawid se dankgebed (16-27)

1 Kronieke 17:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 1:8; 1Kr 29:29
  • +1Kr 14:1
  • +2Sa 7:1-3; 1Kr 15:1; 2Kr 1:4

1 Kronieke 17:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:4-7; 1Kn 8:17-19; 1Kr 22:7, 8

1 Kronieke 17:5

Voetnote

  • *

    Beteken moontlik “van die een plek na die ander en van die een woonplek na die ander”.

Kruisverwysings

  • +Eks 40:2; Nu 4:24, 25; 2Sa 6:17; Ps 78:60

1 Kronieke 17:7

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:11, 12; 17:15; 25:30; 2Sa 7:8-11; Ps 78:70, 71

1 Kronieke 17:8

Kruisverwysings

  • +1Sa 18:14; 2Sa 8:6
  • +1Sa 25:29; 26:10; Ps 89:20, 22
  • +1Sa 18:30

1 Kronieke 17:9

Voetnote

  • *

    Lett. “uitput”.

Kruisverwysings

  • +Eks 2:23

1 Kronieke 17:10

Kruisverwysings

  • +Rig 2:16
  • +Ps 18:40

1 Kronieke 17:11

Voetnote

  • *

    Lett. “by jou vaders neergelê word”.

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:20; Ps 132:11
  • +2Sa 7:12-17; 1Kn 9:5; 1Kr 28:5; Jer 23:5

1 Kronieke 17:12

Kruisverwysings

  • +1Kn 5:5; 1Kr 22:10
  • +Ps 89:3, 4; Jes 9:7; Da 2:44

1 Kronieke 17:13

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:14; Lu 9:35; Heb 1:5
  • +Jes 55:3
  • +1Sa 15:24, 28; 1Kr 10:13, 14

1 Kronieke 17:14

Kruisverwysings

  • +Ps 89:36; Jer 33:20, 21; Lu 1:32, 33; Heb 1:8; Op 3:21
  • +Da 2:44; Joh 1:49; 2Pe 1:11

1 Kronieke 17:16

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:8, 18-20

1 Kronieke 17:17

Voetnote

  • *

    Of “’n man van hoë rang”.

Kruisverwysings

  • +Mt 22:42; Han 13:34; Op 22:16

1 Kronieke 17:18

Kruisverwysings

  • +Ps 139:1

1 Kronieke 17:19

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:21-24

1 Kronieke 17:20

Kruisverwysings

  • +Eks 15:11
  • +Jes 43:10

1 Kronieke 17:21

Kruisverwysings

  • +De 4:7; Ps 147:20
  • +Eks 19:5; Ps 77:15
  • +De 4:34; Ne 9:10; Jes 63:12; Ese 20:9
  • +De 7:1; Jos 10:42; 21:44

1 Kronieke 17:22

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:22
  • +Ge 17:7; De 7:6, 9

1 Kronieke 17:23

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:25-29

1 Kronieke 17:24

Voetnote

  • *

    Of “betroubaar wees”.

Kruisverwysings

  • +2Kr 6:33; Ps 72:19; Mt 6:9; Joh 12:28
  • +Ps 89:35, 36

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 17:11Kn 1:8; 1Kr 29:29
1 Kron. 17:11Kr 14:1
1 Kron. 17:12Sa 7:1-3; 1Kr 15:1; 2Kr 1:4
1 Kron. 17:42Sa 7:4-7; 1Kn 8:17-19; 1Kr 22:7, 8
1 Kron. 17:5Eks 40:2; Nu 4:24, 25; 2Sa 6:17; Ps 78:60
1 Kron. 17:71Sa 16:11, 12; 17:15; 25:30; 2Sa 7:8-11; Ps 78:70, 71
1 Kron. 17:81Sa 18:14; 2Sa 8:6
1 Kron. 17:81Sa 25:29; 26:10; Ps 89:20, 22
1 Kron. 17:81Sa 18:30
1 Kron. 17:9Eks 2:23
1 Kron. 17:10Rig 2:16
1 Kron. 17:10Ps 18:40
1 Kron. 17:111Kn 8:20; Ps 132:11
1 Kron. 17:112Sa 7:12-17; 1Kn 9:5; 1Kr 28:5; Jer 23:5
1 Kron. 17:121Kn 5:5; 1Kr 22:10
1 Kron. 17:12Ps 89:3, 4; Jes 9:7; Da 2:44
1 Kron. 17:132Sa 7:14; Lu 9:35; Heb 1:5
1 Kron. 17:13Jes 55:3
1 Kron. 17:131Sa 15:24, 28; 1Kr 10:13, 14
1 Kron. 17:14Ps 89:36; Jer 33:20, 21; Lu 1:32, 33; Heb 1:8; Op 3:21
1 Kron. 17:14Da 2:44; Joh 1:49; 2Pe 1:11
1 Kron. 17:162Sa 7:8, 18-20
1 Kron. 17:17Mt 22:42; Han 13:34; Op 22:16
1 Kron. 17:18Ps 139:1
1 Kron. 17:192Sa 7:21-24
1 Kron. 17:20Eks 15:11
1 Kron. 17:20Jes 43:10
1 Kron. 17:21De 4:7; Ps 147:20
1 Kron. 17:21Eks 19:5; Ps 77:15
1 Kron. 17:21De 4:34; Ne 9:10; Jes 63:12; Ese 20:9
1 Kron. 17:21De 7:1; Jos 10:42; 21:44
1 Kron. 17:221Sa 12:22
1 Kron. 17:22Ge 17:7; De 7:6, 9
1 Kron. 17:232Sa 7:25-29
1 Kron. 17:242Kr 6:33; Ps 72:19; Mt 6:9; Joh 12:28
1 Kron. 17:24Ps 89:35, 36
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Kronieke 17:1-27

Die eerste boek van Kronieke

17 Nadat Dawid in sy paleis ingetrek het, het hy vir die profeet Natan+ gesê: “Hier woon ek in ’n huis van sederhout,+ terwyl die ark van die verbond van Jehovah in ’n tent is.”+ 2 Natan het vir Dawid gesê: “Doen wat u hart u beweeg om te doen, want die ware God is met u.”

3 Maar daardie selfde nag het God vir Natan gesê: 4 “Gaan sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Jy sal nie die een wees wat vir my ’n huis bou om in te woon nie.+ 5 Van die dag af dat ek Israel uit Egipte gebring het tot vandag toe, het ek nie in ’n huis gewoon nie, maar ek het van die een tent na die ander getrek, en van die een tabernakel na die ander.*+ 6 Het ek in al die tyd dat ek saam met al die Israeliete rondgetrek het, ooit vir enige van die rigters van Israel wat ek as ’n herder oor my volk aangestel het, gevra: ‘Hoekom het julle nie vir my ’n huis van sederhout gebou nie?’”’

7 “Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het, om ’n leier oor my volk Israel te word.+ 8 En ek sal met jou wees waar jy ook al gaan,+ en ek sal al jou vyande voor jou vernietig.+ Ek sal vir jou ’n groot naam maak, soos dié van die magtige manne van die aarde.+ 9 Ek sal vir my volk Israel ’n plek gee en hulle daar vestig, en hulle sal in vrede daar woon. En goddelose mense sal hulle nie weer onderdruk* soos hulle in die verlede gedoen het nie,+ 10 ja, van die dag af dat ek rigters oor my volk Israel aangestel het.+ En ek sal al jou vyande onderwerp.+ Ek sê vir jou: ‘Jehovah sal vir jou ’n koningshuis gee.’

11 “‘“Wanneer jy sterf,* sal ek jou nageslag,* een van jou seuns, koning maak ná jou,+ en ek sal sy koningskap stewig vestig.+ 12 Hy is die een wat vir my ’n huis sal bou,+ en ek sal sy troon vir ewig stewig vestig.+ 13 Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word.+ Ek sal nie my lojale liefde van hom af wegneem+ soos ek dit weggeneem het van die een wat voor jou regeer het nie.+ 14 Ek sal hom vir ewig op my troon laat sit,+ en sy koningskap sal vir ewig bestaan.”’”+

15 Natan het al hierdie woorde aan Dawid oorgedra en hom van hierdie hele visioen vertel.

16 Toe het koning Dawid voor Jehovah gaan sit en gesê: “O Jehovah God, wie is ek en wat is my huis dat u my so ver gebring het?+ 17 En asof dit nie genoeg is nie, o God, sê u ook nog dat die huis van u kneg tot in die verre toekoms sal bly bestaan,+ en u beskou my as ’n man wat nog meer verheerlik moet word,* o Jehovah God. 18 Wat kan u kneg Dawid nog vir u sê oor die eer wat ek ontvang het? Want u ken my so goed.+ 19 O Jehovah, ter wille van u kneg en omdat dit u wil is, het u al hierdie groot dinge gedoen en u grootheid geopenbaar.+ 20 O Jehovah, daar is niemand soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u nie.+ Alles wat ons gehoor het, bevestig dit. 21 En watter ander nasie op die aarde is soos u volk Israel?+ Die ware God het hulle gaan bevry en hulle sy volk gemaak.+ U het ’n groot naam vir uself gemaak deur groot en ontsagwekkende dinge te doen+ en deur nasies uit te dryf voor u volk,+ wat u uit Egipte bevry het. 22 U het u volk Israel vir altyd u volk gemaak,+ en u, o Jehovah, het hulle God geword.+ 23 En nou, o Jehovah, mag die belofte wat u oor u kneg en oor sy huis gemaak het, vir altyd betroubaar wees, en mag u doen net soos u belowe het.+ 24 Mag u naam vir ewig bestaan* en verheerlik word,+ sodat mense kan sê: ‘Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, is God vir Israel,’ en mag die huis van u kneg Dawid stewig gevestig wees voor u.+ 25 Want u, my God, het aan u kneg geopenbaar dat u vir my ’n koningshuis gaan gee. Daarom het u kneg die vrymoedigheid om hierdie gebed tot u te rig. 26 En nou, o Jehovah, u is die ware God, en u het hierdie goeie dinge aan u kneg belowe. 27 Seën dus asseblief die huis van u kneg, en mag dit vir ewig voor u bestaan, want u, o Jehovah, het dit geseën, en dit is vir ewig geseënd.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel