Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 3 Johannes
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 3 Johannes

    • Groete en gebed (1-4)

    • Gajus word geprys (5-8)

    • Ambisieuse Diotrefes (9, 10)

    • Positiewe kommentare oor Demetrius (11, 12)

    • Planne vir ’n besoek en groete (13, 14)

3 Johannes 1

Voetnote

  • *

    Of “die ouerman”. Sien Woordelys.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 27

3 Johannes 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 27

3 Johannes 3

Kruisverwysings

  • +2Jo 4

3 Johannes 4

Voetnote

  • *

    Of moontlik “groter rede vir dankbaarheid”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:15; 2Ti 1:2; Tit 1:4; Flm 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/7, bl. 20

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 29

    2007/5/1, bl. 29-30

    2002/7/15, bl. 20

    2001/7/1, bl. 12-14

    2000/8/1, bl. 22

    1990/9/1, bl. 29-31

3 Johannes 5

Kruisverwysings

  • +Heb 13:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 27, 29

    Die Wagtoring,

    1996/11/15, bl. 12-13

    1996/10/1, bl. 17-18

    1992/11/15, bl. 17

3 Johannes 6

Kruisverwysings

  • +Tit 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 28

    Die Wagtoring,

    1996/11/15, bl. 12-13

    1996/10/1, bl. 17-18

    1988/10/1, bl. 18-19

3 Johannes 7

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:11, 12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 28-29

    Die Wagtoring (1996),

    1996/11/15, bl. 12-13

    1996/10/1, bl. 17-18

    1988/10/1, bl. 18-19

3 Johannes 8

Kruisverwysings

  • +Mt 10:41; Flm 22; 1Pe 4:9
  • +Ro 12:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 28-29

    Die Wagtoring,

    1996/11/15, bl. 12-13

    1996/10/1, bl. 14, 17-18

    1988/10/1, bl. 18-19

3 Johannes 9

Kruisverwysings

  • +Han 20:29, 30
  • +Ro 12:10; Flp 2:3; Heb 13:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 28-29

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 21-22

    1990/9/1, bl. 18

    1989/10/15, bl. 19

    1987/6/15, bl. 29

3 Johannes 10

Voetnote

  • *

    Lett. “klets met goddelose woorde”.

Kruisverwysings

  • +Ps 101:5; Spr 6:16, 19
  • +Han 15:25, 27; Ef 6:21; Flp 2:19; Kol 4:7; Tit 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 28

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 21-22

    1990/9/1, bl. 18

    1989/10/15, bl. 19

    1988/10/1, bl. 18-19

3 Johannes 11

Kruisverwysings

  • +Ro 12:9; 1Pe 3:11
  • +1Jo 3:9
  • +1Jo 3:6, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 28-29

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 29

    2001/6/15, bl. 19

    1989/10/15, bl. 19

3 Johannes 12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 28

    Die Wagtoring,

    1989/10/15, bl. 19

3 Johannes 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/1, bl. 15

    1991/4/15, bl. 30

3 Johannes 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 29

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

3 Joh. 32Jo 4
3 Joh. 41Kor 4:15; 2Ti 1:2; Tit 1:4; Flm 10
3 Joh. 5Heb 13:2
3 Joh. 6Tit 3:13
3 Joh. 71Kor 9:11, 12
3 Joh. 8Mt 10:41; Flm 22; 1Pe 4:9
3 Joh. 8Ro 12:13
3 Joh. 9Han 20:29, 30
3 Joh. 9Ro 12:10; Flp 2:3; Heb 13:17
3 Joh. 10Han 15:25, 27; Ef 6:21; Flp 2:19; Kol 4:7; Tit 1:5
3 Joh. 10Ps 101:5; Spr 6:16, 19
3 Joh. 11Ro 12:9; 1Pe 3:11
3 Joh. 111Jo 3:9
3 Joh. 111Jo 3:6, 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
3 Johannes 1-14

Die derde brief van Johannes

1 Ek, die ouer man,* skryf aan Gajus, die geliefde, vir wie ek regtig lief is.

2 Geliefde, ek bid dat dit in alles met jou goed mag bly gaan en dat jy sal aanhou om goeie gesondheid te geniet, net soos dit nou goed gaan met jou. 3 Want ek was baie bly toe party broers kom vertel het dat jy getrou bly in die waarheid, dat jy voortgaan om volgens die weg van die waarheid te lewe.+ 4 Niks gee my groter vreugde* as wanneer ek hoor dat my kinders voortgaan om die weg van die waarheid te volg nie.+

5 Geliefde, jy wys jou getrouheid in wat jy vir die broers doen, al ken jy hulle nie.+ 6 Hulle het in die gemeente getuig van jou liefde. Wanneer hulle vertrek, moet jy hulle asseblief help op ’n manier wat God se hart sal bly maak.+ 7 Want dit was ter wille van sy naam dat hulle uitgegaan het, sonder dat hulle enigiets van die mense van die nasies verwag het.+ 8 Ons is dus verplig om gasvry te wees teenoor sulke mense,+ sodat ons medewerkers in die waarheid kan word.+

9 Ek het iets aan die gemeente geskryf, maar Dioʹtrefes, wat graag die belangrikste in die gemeente wil wees,+ aanvaar niks van ons met respek nie.+ 10 Daarom sal ek, as ek kom, sy werke aan die lig bring. Hy versprei skadelike stories* oor ons,+ en asof dit nie genoeg is nie, weier hy om die broers met respek te verwelkom,+ en hy probeer om dié wat dit wil doen, te keer en uit die gemeente te gooi.

11 Geliefde, moenie wat sleg is navolg nie, maar volg die goeie na.+ Die een wat doen wat goed is, het sy oorsprong by God.+ Die een wat doen wat sleg is, het God nie gesien nie.+ 12 Almal praat goed van Demeʹtrius, ook die waarheid self getuig daarvan. Om die waarheid te sê, ons praat ook goed van hom, en jy weet dat die dinge wat ons sê, waar is.

13 Ek het baie dinge gehad om aan jou te skryf, maar ek wil nie verder met pen en ink aan jou skryf nie. 14 Ek hoop om jou binnekort te sien, en dan sal ons persoonlik praat.

Mag jy vrede hê.

Die vriende stuur vir jou groete. Stuur my groete aan die vriende by naam.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel