Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van 2 Timoteus 2 TIMOTEUS OORSIG 1 Groete (1, 2) Paulus dank God vir Timoteus se geloof (3-5) Hou gawe van God soos ’n vuur aan die gang (6-11) Bly by gesonde woorde (12-14) Paulus se vyande en vriende (15-18) 2 Leer getroues, wat dan ander kan leer (1-7) Ly ter wille van die goeie nuus (8-13) Hanteer God se woord reg (14-19) Vlug vir begeertes van die jeug (20-22) Hoe om teenstanders te hanteer (23-26) 3 Swaar tye in die laaste dae (1-7) Volg Paulus se voorbeeld noukeurig (8-13) “Bly by die dinge wat jy geleer het” (14-17) Die hele Skrif deur God geïnspireer (16) 4 ‘Voer jou bediening ten volle uit’ (1-5) Verkondig die woord dringend (2) “Ek het die goeie stryd gestry” (6-8) Persoonlike opmerkings (9-18) Groete (19-22)