Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van 1 Johannes 1 JOHANNES OORSIG 1 Woord van die lewe (1-4) Loop in die lig (5-7) Sondes moet bely word (8-10) 2 Jesus, ’n versoeningsoffer (1, 2) Gehoorsaam aan sy gebooie (3-11) Ou en nuwe gebod (7, 8) Redes vir brief (12-14) Moenie die wêreld liefhê nie (15-17) Waarskuwing teen antichris (18-29) 3 Ons is God se kinders (1-3) Kinders van God en kinders van die Duiwel (4-12) Jesus sal Duiwel se werke vernietig (8) Wees lief vir mekaar (13-18) God groter as ons hart (19-24) 4 Toets geïnspireerde stellings (1-6) Kennis van en liefde vir God (7-21) “God is liefde” (8, 16) Geen vrees in liefde nie (18) 5 Geloof in Jesus oorwin die wêreld (1-12) Wat liefde vir God beteken (3) Vertroue in die krag van gebed (13-17) Wees versigtig in ’n goddelose wêreld (18-21) Hele wêreld in mag van Duiwel (19)