Is die Bybel net nog ’n boek?
Indien wel, waarom is dit deur die geskiedenis heen so wreed aangeval? Kan jy die Bybel vertrou? Het die wonderwerke wat daarin opgeteken is werklik gebeur? Het die wetenskap die Bybel verkeerd bewys?
Die antwoorde op hierdie vrae is lewensbelangrik, want die Bybel voorspel ’n naderende wêreldvernietiging en bied die weg tot redding. Die boek Die Bybel—God se Woord of die mens s’n? sal bevredigende antwoorde op jou vrae verstrek.
Dit maak deel uit van ’n wêreldwye Bybelopvoedkundige werk wat deur vrywillige skenkings ondersteun word.
Ek will graag die hardebandboek met 192 bladsye Die Bybel—God se Woord of die mens s’n? ontvang.