Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 2/8 bl. 32
  • Het die wetenskap die Bybel verkeerd bewys?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Het die wetenskap die Bybel verkeerd bewys?
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 2/8 bl. 32

Het die wetenskap die Bybel verkeerd bewys?

Baie mense vandag glo dit het. Maar het dit werklik? Is die Bybel se wette oor gesondheid en sanitasie oudmodies? Wat van die Bybel se verslag van ’n wêreldvloed? Het die wetenskap dit weerlê? Of het die ontdekking van tienduisende snelbevrore karkasse, waaronder dié van reusemammoete, die Bybelverslag ondersteun?

Lees die getuienis in die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? Dit dek nie net al die mens se kritiek teen die Bybel deeglik nie, maar dit gee ook verstaanbare verduidelikings van waarom die Bybel as God se woord aanvaar kan word. Beskou self die getuienis. Ontvang hierdie puik publikasie deur die bygaande koepon in te vul en te pos.

Ek wil graag die hardebandboek met 192 bladsye Die Bybel—God se woord of die mens s’n? ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel