Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 10/8 bl. 32
  • Hoe ’n huwelik gered is

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe ’n huwelik gered is
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 10/8 bl. 32

Hoe ’n huwelik gered is

“Die toepassing van die raad in die boek Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou het my huwelik gered”, het ’n waarderende leseres in Suid-Afrika geskryf. “Hoofstuk 5, ‘’n Vrou wat innig bemin word’, het my oë oopgemaak. Ek sou nooit kon dink dat ek onbewus so baie probleme kon veroorsaak nie. Baie, baie dankie. My huwelik was op die rotse, en nou, na maande, is dit terug in die stil hawe van geluk.”

As jy graag hulp wil hê om jou huwelik gelukkiger te maak, kan jy by hierdie boek baat vind. Ontvang ’n eksemplaar deur die koepon in te vul en te pos.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou aan my. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel