Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g93 3/22 bl. 32
  • ’n Dag om te gedenk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Dag om te gedenk
  • Ontwaak!—1993
Ontwaak!—1993
g93 3/22 bl. 32

’n Dag om te gedenk

Die aand voor sy dood het Jesus ongesuurde brood en ’n beker wyn aan sy apostels gegee en gesê: “Doen dit tot my gedagtenis.”—Lukas 22:19.

Vanjaar val die dag waarop ons dit ooreenkomstig sy bevel moet gedenk op Dinsdag, 6 April, na sononder.

Jehovah se Getuies gaan dus wêreldwyd op hierdie besondere aand byeenkom om hierdie Gedenkmaal te vier op die wyse wat Jesus voorgeskryf het. Jy word hartlik genooi om jou by hulle aan te sluit. Vind asseblief by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies hoe laat en waar die vergadering gehou gaan word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel