Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g94 11/8 bl. 32
  • “Wat ’n oorvloed van kennis!”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Wat ’n oorvloed van kennis!”
  • Ontwaak!—1994
Ontwaak!—1994
g94 11/8 bl. 32

“Wat ’n oorvloed van kennis!”

’N LESER van Die Wagtoring en die Ontwaak! in Sierra Leone, Wes-Afrika, het die woorde hierbo geskryf in verband met die jaarlikse bundels van hierdie tydskrifte wat deur die Wagtoringgenootskap uitgegee word. Hy het voorts geskryf: “Watter wonderlike juwele van kosbare wysheid! Daar is skaars ’n onderwerp waarin ek belangstel wat nie iewers in een van dié bundels bespreek word nie. Baie keer sien mense my verkeerdelik aan vir iemand met ’n universiteitsgraad, en wanneer ek erken dat ek nog nooit eens by ’n universiteit was nie, is hulle verbaas. Maar ek sê: ‘Nee, ek lees net graag Die Wagtoring en die Ontwaak!’”

Hierdie tydskrifte verskyn elke jaar (in Engels) in bundels. Jy kan die tydskrifte egter per pos ontvang. As jy belangstel, kan jy gerus met Jehovah se Getuies in jou omgewing in aanraking kom of aan die Wagtoringgenootskap skryf by die naaste adres wat op bladsy 5 aangegee word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel