Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g94 11/22 bl. 32
  • Is die Bybel net nog ’n boek?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is die Bybel net nog ’n boek?
  • Ontwaak!—1994
Ontwaak!—1994
g94 11/22 bl. 32

Is die Bybel net nog ’n boek?

Indien wel, waarom is dit deur die geskiedenis heen so kwaai aangeval? Kan jy die Bybel vertrou? Het die wonderwerke wat daarin opgeteken staan werklik plaasgevind? Het die wetenskap die Bybel verkeerd bewys?

Bevredigende antwoorde op sulke vrae kan in die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? gevind word. ’n Bibliotekaris en onderwyser in Boedapest, Hongarye, was diep beïndruk deur die boek. In ’n brief wat aan die takkantoor van Jehovah se Getuies in Hongarye geadresseer is, het hy verduidelik:

“Een van die sakformaatboeke wat julle versprei, het my belangstelling gewek. Die titel is Die Bybel—God se woord of die mens s’n? Ek leer die Bybel aan ’n klas in ons skool. Maar ek kon hierdie boekie nêrens kry nie. Kan julle, indien moontlik, asseblief 30 eksemplare aan my stuur sodat al hoe meer jongmense hulle na Jesus Christus kan wend en die weg na die ware lewe kan leer ken?”

As jy graag meer inligting wil hê oor hoe jy ’n eksemplaar van hierdie hardebandboek met 192 bladsye kan ontvang of ’n gratis tuisbybelstudie wil hê, skryf gerus aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740 of na die gepaste adres op bladsy 5.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel