Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 4/8 bl. 32
  • ’n Belangrike opvoedkundige middel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Belangrike opvoedkundige middel
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 4/8 bl. 32

’n Belangrike opvoedkundige middel

’n Parlementslid in Sri Lanka het aan “Die Redakteur van ‘Ontwaak!’” geskryf. Hier volg sy brief:

“Geagte Meneer,

“Hoewel die tydskrif Ontwaak! wat julle uitgee nie groot is nie, kan daar met reg gesê word dat dit uiters belangrik en tydig is. Elkeen van die artikels help die jeug van vandag om duidelik tussen goed en kwaad te onderskei.

“Ek het al die artikels gelees. Ek voel dat elke onderwyser, leerling en ouer beslis hierdie tydskrif moet lees.

“Ek waardeer julle goeie werk opreg. Ek wens julle alle sukses toe met julle strewes.”

Byna 16 miljoen eksemplare van elke nommer van die Ontwaak! word in 78 tale gedruk. Die tydskrif word wêreldwyd as ’n belangrike opvoedkundige middel erken. Jy sal ook daarby baat vind as jy dit lees. As jy graag meer inligting wil hê oor hoe om ’n eksemplaar te ontvang of ’n gratis tuisbybelstudie wil hê, kan jy gerus skryf aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740 of na die gepaste adres op bladsy 5.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel