Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g04 1/8 bl. 32
  • ‘Saaklik maar propvol inligting’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Saaklik maar propvol inligting’
  • Ontwaak!—2004
Ontwaak!—2004
g04 1/8 bl. 32

‘Saaklik maar propvol inligting’

Dit is hoe een vrou die brosjure Wat vereis God van ons? beskryf het. Sy het toe verduidelik waarom sy dit gesê het. “Deur hierdie brosjure te gebruik”, het sy gesê, “is Gloria, ’n bejaarde vrou, se begeerte om die Bybel te lees, weer aangewakker. Waar sy eers nie kon stilsit en konsentreer nie, sit sy nou tot twee uur lank en studeer. Sy berei vooraf al haar lesse voor en slaan al die tekste na.”

Wat vereis God van ons? is ’n publikasie met 32 bladsye en is net so groot soos hierdie tydskrif. Dit toon duidelik wat God se voorneme vir die mensdom is en sê wat ons moet doen om sy goedkeuring te verkry. Dit bevat onder meer dié treffende lesse: “Wie is God?”, “Wie is Jesus Christus?”, “Wat is God se voorneme met die aarde?” en “Wat is die Koninkryk van God?”

Jy kan ’n eksemplaar aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief die brosjure Wat vereis God van ons? by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel