Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 20
  • Seën ons vergadering

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Seën ons vergadering
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Seën ons vergadering
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Seën ons vergadering
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Dankbaarheid vir God se geduld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soek God, van wie jou redding kom
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 20

Lied 20

Seën ons vergadering

Gedrukte weergawe

(Hebreërs 10:24, 25)

1. Seën ons waar ons hier vergader,

bid ons nou, Jehovah God.

Dankie vir vergaderinge

waar ons leer van u gebod.

2. Help ons, Heer, in ons aanbidding;

laat u Woord ons harte vul.

Leer ons om te preek uit liefde;

so doen ons lojaal u wil.

3. Seën dan ons vergaderinge;

gee ons vrede, eenheid, Heer.

Mag ons woorde en ons dade

u as Soewerein vereer.

(Sien ook Ps. 22:22; 34:3; Jes. 50:4.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel