Groottotale vir 2020
Takkantore van Jehovah se Getuies: 87
Aantal lande wat rapporteer: 240
Aantal gemeentes: 120 387
Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 17 844 773
Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 21 182
Verkondigerhoogtepunta: 8 695 808
Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 424 185
Persentasie vermeerdering vanaf 2019: -0,6
Aantal gedoopb: 241 994
Gemiddelde aantal pioniersc per maand: 1 299 619
Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 338 568
Aantal ure in velddiens: 1 669 901 531
Gemiddelde aantal Bybelstudiesd per maand: 7 705 765
Gedurende die 2020-diensjaare het Jehovah se Getuies meer as R3,5 miljard daaraan spandeer om spesiale pioniers, sendelinge en kringopsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 20 994 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.
a ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk op jw.org na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?”
b Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk op jw.org na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?”
c ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.
d Vir meer inligting sien die artikel “Wat is ’n Bybelstudie?” op jw.org.
e Die 2020-diensjaar het op 1 September 2019 begin en op 31 Augustus 2020 geëindig.