Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w86 11/15 bl. 32
  • Dit boei hulle

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit boei hulle
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
w86 11/15 bl. 32

Dit boei hulle

Die uitgewers van hierdie tydskrif het die volgende brief ontvang: “Ek is ’n graad een-onderwyseres en een van my leerlinge het My boek met Bybelverhale gebring sodat ek dit vir my klas kon lees. Dit is die enigste Bybelverhaleboek wat ek gevind het wat op ’n vlak is en verhale bevat wat die graad een-leerling boei. Hulle geniet werklik die verhale . . . Ek sluit ’n tjek in. Stuur asseblief vir my ’n eksemplaar daarvan.” Jy kan ook hierdie pragtig geïllustreerde boek met 256 bladsye ontvang deur die bygaande koepon in te vul en saam met ’n bydrae van R4,50 te pos.

Stuur asseblief die hardebandboek My boek met Bybelverhale. Ek sluit R4,50 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel