Beter as enige medisyne
“Ek ly reeds die afgelope tien jaar aan skisofrenie, ’n ernstige geestesiekte”, skryf ’n vrou van Ohio, VSA. “Dit het medikasie vereis om my te help om die mas op te kom. In die laaste tyd het my liggaam die medikasie begin teëwerk, en daarom vind ek is dit moeilik om te slaap.
“Een aand voor ek gaan slaap het, het ek die Koninkryksmelodieë aangeskakel. Ek kon nie glo hoe kalmerend en strelend dit is nie. Die allerbeste is wanneer ek in die middel van die nag wakker word en die sagte, strelende geluid van daardie melodieë hoor. Dan dank ek Jehovah: ‘O, U weet gewis wat U volk verbly!’ En daarna raak ek weer aan die slaap. Glo my, dit is beter as enige medisyne wat ek kan neem.”
Jy kan ook baat vind by hierdie verkwikkende musiekverwerkings. Elk van die agt kassette, Koninkryksmelodieë 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7 en 8 kos slegs R6,00 en het ’n speeltyd van ongeveer een uur. Ontvang die kassette wat hieronder aangegee word deur die bygaande koepon in te vul en te pos.
Stuur asseblief die kasset(te) wat hieronder aangedui is posvry aan my. Ek sluit R6,00 vir elke kasset in om die koste te dek.
[ ] Koninkryksmelodieë 1 [ ] Koninkryksmelodieë 2
[ ] Koninkryksmelodieë 3 [ ] Koninkryksmelodieë 4
[ ] Koninkryksmelodieë 5 [ ] Koninkryksmelodieë 6
[ ] Koninkryksmelodieë 7 [ ] Koninkryksmelodieë 8