Bladsy twee-en-dertig
◼ Hoe kan jy besluit watter weg om in te slaan op jou lewensreis? Sien bladsy 8.
◼ Hoe akkuraat is Jesus se leringe op skrif bewaar? Sien bladsy 12.
◼ Hoe het dit gekom dat ’n Duitssprekende Oekraïner in ’n dorpie in Paraguay gepreek het? Sien bladsy 19.
◼ Kan die aarde se “koors” genees word? Sien bladsy 26.