Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w09 3/1 bl. 32
  • Die heel belangrikste dag in die geskiedenis

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die heel belangrikste dag in die geskiedenis
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
w09 3/1 bl. 32

Die heel belangrikste dag in die geskiedenis

Dit is die dag waarop Jesus Christus gesterf het. Waarom is Jesus se dood so belangrik? Daar is verskeie redes.

Jesus se getrouheid tot die dood het bewys dat ’n mens onkreukbaarheid teenoor God kan handhaaf.

Christus se dood het ook vir party mense die geleentheid gebied om medeheersers saam met hom in die hemel te word. Dit het ook die weg gebaan vir nog baie meer mense om die ewige lewe in ’n aardse paradys te geniet.

Die aand voor sy dood het Jesus ongesuurde brood en rooi wyn as simbole van sy liefdevolle menseofferande gebruik. En hy het vir sy dissipels gesê: “Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen” (Lukas 22:19). Sal jy hierdie belangrike gebeurtenis onthou?

Jehovah se Getuies nooi jou hartlik uit om die Herdenking van Jesus se dood saam met hulle by te woon. Hierdie herdenking sal vanjaar op Donderdag 9 April, ná sononder, gehou word. Jy kan dit by die Koninkryksaal naaste aan jou bywoon. Vind gerus by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies hoe laat en waar dit gehou gaan word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel