Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w16 November bl. 2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
w16 November bl. 2

Inhoudsopgawe

3 ’n Woord wat baie beteken het!

WEEK VAN 26 DESEMBER 2016–1 JANUARIE 2017

4 Hou aan om mekaar elke dag aan te moedig

Jehovah God en Jesus Christus is die beste voorbeelde van persone wat ander aangemoedig het. Dit was ook vir die apostel Paulus baie belangrik om ander aan te moedig. As ons hulle voorbeeld volg, sal dit ons help om ons huis en plaaslike Koninkryksaal plekke te maak waar mense liefde ervaar en aangemoedig word.

WEEK VAN 2-8 JANUARIE 2017

9 Georganiseer in ooreenstemming met God se Boek

WEEK VAN 9-15 JANUARIE 2017

14 Het jy groot respek vir Jehovah se Boek?

Hierdie artikels beantwoord die volgende vrae: Waarom moet ons verwag dat Jehovah se aanbidders georganiseerd sal wees? Hoe kan ons georganiseerd wees in ooreenstemming met God se Boek? Hoe kan ons toon dat ons Jehovah se organisasie lojaal ondersteun?

19 “Die werk is groot”

WEEK VAN 16-22 JANUARIE 2017

21 Uit die duisternis geroep

WEEK VAN 23-29 JANUARIE 2017

26 Hulle het weggebreek van valse godsdiens

Hierdie artikels verduidelik wanneer God se volk gevangenes van Babilon geword het en watter pogings die gesalfdes in die laat 1800’s aangewend het om tot ’n juiste kennis van Jehovah se Woord te kom. Ons sal ook die ferm standpunt bespreek wat die Bybelstudente teenoor Babilon die Grote ingeneem het, en ons sal leer wanneer die Babiloniese gevangenskap tot ’n einde gekom het.

31 Uit ons argief

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel