Studie-uitgawe
DESEMBER 2016
STUDIEARTIKELS VIR: 30 JANUARIE–26 FEBRUARIE 2017
© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
PORTUGAL
Baie toeriste kom na die stad Aveiro in die noorde van Portugal om die interessante soutpanne te sien. Plaaslike Getuies verkondig die goeie nuus aan mense wat die sout verkoop
VERKONDIGERS
48 840
BYBELSTUDIES
28 687
GEDENKMAALOPKOMS (2015)
91 472
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Besoek gerus www.pr2711.com/af as jy ’n bydrae wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif. Die afkorting NW staan vir die Engelse New World Translation of the Holy Scriptures.