Studie-uitgawe
SEPTEMBER 2017
STUDIEARTIKELS VIR: 23 OKTOBER–26 NOVEMBER 2017
© 2017 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
EL SALVADOR
Twee egpare doen openbare getuieniswerk by een van die grootste winkelsentrums in San Salvador
VERKONDIGERS
41 084
BYBELSTUDIES
42 813
GEDENKMAALOPKOMS (2016)
92 606
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Besoek gerus www.pr2711.com/af as jy ’n bydrae wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif. Die afkorting NW staan vir die Engelse New World Translation of the Holy Scriptures.