Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w18 Maart bl. 2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
w18 Maart bl. 2

Inhoudsopgawe

WEEK VAN 30 APRIL 2018 – 6 MEI 2018

3 Doop — ’n Vereiste vir Christene

WEEK VAN 7-13 MEI 2018

8 Help jy jou kind om tot doop te vorder?

Wat moet ons doelwit wees wanneer ons die Bybel met iemand studeer? Hoekom sal dit ’n fout wees om jou doop uit te stel? Hoekom het party Christenouers vir hulle kinders gesê om eers te wag voordat hulle gedoop word? Dit is ’n paar van die vrae wat in hierdie twee artikels bespreek sal word.

13 Vrae van lesers

WEEK VAN 14-20 MEI 2018

14 Die lieflike weg van gasvryheid — Iets wat dringend nodig is!

Die apostel Petrus het Christene in die eerste eeu aangemoedig: “Wees gasvry teenoor mekaar” (1 Pet. 4:9). Hoekom is hierdie raad so belangrik vir ons? Wat is ’n paar praktiese maniere waarop ons hierdie raad kan toepas? En hoe kan ons goeie kuiergaste wees? Hierdie vrae sal in hierdie artikel bespreek word.

19 Lewensverhaal — Jehovah het my nooit in die steek gelaat nie!

WEEK VAN 21-27 MEI 2018

23 Dissipline — ’n Bewys van God se liefde

WEEK VAN 28 MEI 2018 – 3 JUNIE 2018

28 “Luister na dissipline en word wys”

Hierdie twee artikels sal ons help om te verstaan dat dissipline van Jehovah ’n bewys is van hoe lief hy ons het. Maar hoe dissiplineer God ons? Hoe moet ons op sy dissipline reageer? En hoe kan ons leer om selfdissipline te hê? Jy sal die antwoorde in hierdie twee artikels kry.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel