Studie-uitgawe
JUNIE 2018
STUDIEARTIKELS VIR: 6 AUGUSTUS 2018 – 2 SEPTEMBER 2018
© 2018 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
URUGUAY
Twee susters in Montevideo, die hoofstad van Uruguay, preek vir ’n winkeleienaar
VERKONDIGERS
11 711
BYBELSTUDIES
9 001
GEDENKMAALOPKOMS (2017)
23 426
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun.
Gaan asseblief na www.pr2711.com/af as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.