Studie-uitgawe
MAART 2019
STUDIEARTIKELS VIR: 6 MEI – 2 JUNIE 2019
© 2018 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.
VOORBLAD:
Omdat Jesus medelye het, neem hy ’n dowe man weg van die skare om hom te genees (Sien studieartikel 12, paragraaf 11)