Studie-uitgawe
JUNIE 2019
STUDIEARTIKELS VIR: 5 AUGUSTUS – 1 SEPTEMBER 2019
© 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.
VOORBLAD:
Jehovah het medelye betoon deur engele te stuur om Lot en sy gesin te red (Sien studieartikel 26, paragraaf 4)