Studie-uitgawe
NOVEMBER 2019
STUDIEARTIKELS VIR: 30 DESEMBER 2019–2 FEBRUARIE 2020
© 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.
VOORBLAD:
Op die Versoendag het die Israelitiese hoëpriester die Allerheiligste binnegegaan met reukwerk en brandende vuurkole om die plek met ’n aangename reuk te vul. Later het hy weer in die Allerheiligste gegaan met die bloed van die sondoffers (Sien studieartikel 47, paragraaf 4)