“HANDHAWERS VAN ONKREUKBAARHEID”-STREEKBYEENKOMS
Altesaam 79 775 het die vyf byeenkomste in ons deel van die veld bygewoon; 1 394 is gedoop. Dit het ’n aansienlike opoffering van talle van julle geverg, maar ons wil julle verseker dat ons julle teenwoordigheid by die byeenkomste hoog op prys gestel het. Hoe ryklik is ons tog nie almal beloon vir ons teenwoordigheid aldaar nie! Laat ons almal die duisende nuwelinge help om geestelik te groei terwyl ons op Jehovah vertrou vir sy verdere seën.