Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/87 bl. 1
  • “GODDELIKE VREDE”-STREEKBYEENKOMS

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “GODDELIKE VREDE”-STREEKBYEENKOMS
  • Ons Koninkryksbediening—1987
Ons Koninkryksbediening—1987
km 3/87 bl. 1

“GODDELIKE VREDE”-STREEKBYEENKOMS

Dit is opwindend om te berig dat 99 240 die 22 byeenkomste bygewoon het wat gedurende 1986 in hierdie deel van die veld gehou is—19 465 meer as die vorige jaar! Ons is ook bly dat 1 338 hulle toewyding aan Jehovah deur doop gesimboliseer het. Ons heelhartige dank gaan aan ons ‘God van vrede’ wat dit vir ons moontlik gemaak het om vreedsaam bymekaar te kom en wat ons ook ryklik voorsien het van “alles wat goed is, sodat [ons] sy wil kan doen”.​—Hebr. 13:20, 21, NAV.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel