Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/87 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1987
Ons Koninkryksbediening—1987
km 6/87 bl. 3

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Junie: Enige kombinasie van die volgende sakformaatboeke teen ’n bydrae van R1,00 elk: Waarheid, Woord van God, Is hierdie lewe en Goeie nuus (Engels: Jou jeug, Goeie nuus en Is hierdie lewe). As julle die volgende boeke in voorraad het, kan dit ook aangebied word as deel van die kombinasie-aanbod: Groot Onderwyser, Vrede en veiligheid (1973-uitgawe), “Nasies sal weet” en “Ewige voorneme” (Engels: Heilige gees, “Ewige voorneme”, Wêreldregering, Commentary on James en Vrede en veiligheid [1973-uitgawe]). Hierdie boeke moet nie van die Genootskap bestel word nie. Gemeentes kan krediet aanvra vir bogemelde boeke wat deur verkondigers en pioniers geneem word. Die pioniertarief vir hierdie boeke is 50c elk vir gewone en spesiale pioniers. Krediet van Rl,30 kan aangevra word vir boeke wat deur pioniers geneem word en 80c vir boeke wat deur verkondigers geneem word. Julie: Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe teen R4,50. Klein uitgawe is R2,25. Augustus: Tydskrifgrootte-brosjure teen 50c. Bied enige van die volgende aan: Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, ek maak alles nuut” en Die regering wat die Paradys gaan bring. (Ontoegekende gebied: Enigeen van die aanbiedinge vir Julie tot September. Enige ouer sakformaatboeke wat vir Junie aangegee word, kan ook teen ’n bydrae van R1,00 elk aangebied word.) September: Lewe​—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R4,50. Klein uitgawe is R2,25.

• Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel word, moet die gemeenterekeninge op 1 Junie, of so gou moontlik daarna, ouditeer.

• Aan presiderende opsieners: Ons nooi julle almal om enige uitsonderlike ondervindinge in te stuur wat julle gemeente in die loop van die jaar geniet het. Ons wil die beste uit ons veld vir die jaarverslag kies. Moet dit asseblief nie later as 1 Julie 1987 instuur nie.

• As daar nog enige traktate in die lektuurvoorraad oor is of verkondigers ’n paar het wat hulle nog nie versprei het nie, moet ’n poging aangewend word om dit gedurende die ontoegekendegebied-kampanje te versprei.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

New World Translation of the Holy Scriptures—Luukse-uitgawe; met kanttekeninge (beskikbaar in swart)​—Duits

New World Translation of the Holy Scriptures—With References (Rbi8)​—Portugees

• Weer beskikbaar in Suid-Afrika:

Die skool en Jehovah se Getuies​—Engels

• Uit voorraad in Suid-Afrika:

“All Scripture Is Inspired of God and Beneficial”​—Engels

My boek met Bybelverhale​—Engels

Watch Tower Publications Index vir 1930-1985​—Engels

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel