Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/88 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1988
Ons Koninkryksbediening—1988
km 3/88 bl. 3

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Maart: Lewe​—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R5,00. Die klein uitgawe kos R2,50. April en Mei: Die Wagtoring-intekening vir een jaar teen ’n bydrae van R9,00. As intekening nie aanvaar word nie, kan twee tydskrifte en ’n brosjure teen R1,40 aangebied word.

• Die presiderende opsiener, of iemand wat deur hom aangestel word, moet die gemeente se rekeninge op 1 Maart, of so gou moontlik daarna, ouditeer.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

New World Translation of the Holy Scriptures (Luukse-uitgawe); beskikbaar in swart of rooibruin​—Frans, Italiaans

Awake!-bundel vir 1987​—Italiaans

Sing lofliedere voor Jehovah (Groot uitgawe)​—Suid-Sotho

Watchtower-bundel vir 1987​—Italiaans

Jy kan vir ewig op die aarde lewe!​—Kwangali

Traktaat nr. 15​—Duits, Grieks

• Nuwe kassetopnames beskikbaar:

Jehovah Delivers Those Calling Upon His Name​—Drama (een kasset; gemeente en publiek: R5,00; pioniers: R4,50)​—Duits

• Permanent uit voorraad in Suid-Afrika:

Ons inkomende wêreldregering​—God se Koninkryk​—Engels

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel