Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/88 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1988
Ons Koninkryksbediening—1988
km 5/88 bl. 4

Aankondigings

• Lektuuraanbod vir Mei: ’n Jaarintekening op Die Wagtoring teen ’n bydrae van R9,00. Halfjaarlikse intekeninge is R4,50. Junie en Julie: Oorlewing tot in ’n nuwe aarde of Geluk​—hoe om dit te vind teen ’n bydrae van R2,00 elk. Augustus: Enige twee van die volgende publikasies teen ’n bydrae van R2,00 elk: “Die nasies sal weet dat ek Jehovah is”​—Hoe?, “Dinge waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg” en Van die verlore paradys tot die herwonne paradys. (Engels: Een van die volgende tydskrifformaat brosjures met 32 bladsye teen 60c: Enjoy Life on Earth Forever!, The Divine Name That Will Endure Forever of The Government That Will Bring Paradise.)

• Dit is belangrik dat broers wat beplan om Bethel as busgroepe te besoek eers met die Genootskap in verbinding tree en ons in kennis stel hoeveel en op watter dag hulle gaan kom.

• Gewone pioniers wat daarin belangstel om gedurende die ontoegekendegebied-kampanje te dien waar hulp nodig is en wat groepe van minstens twee kan vorm, kan dadelik aan die Genootskap skryf. Waar daar pioniers in die gemeente is, moet die presiderende opsiener met hulle byeenkom en vasstel wie daarin belangstel. As hulle aan die vereistes voldoen, moet pioniers hulle aansoekbriewe deur die Dienskomitee laat teken voor hulle dit aan die Genootskap stuur.

• Let asseblief daarop dat die roosters vir die Diensvergadering en vir die Gemeentelike Boekstudie met aanvang van hierdie nommer van Ons Koninkryksbediening aandui dat die weke op Maandag begin. Dit strook met die onlangse aanpassing in die rooster vir die Wagtoring-studie. Gemeentelike Boekstudies wat op Sondag gehou word, sal hierdeur geraak word.

• Nuwe publikasies beskikbaar:

Ware vrede en veiligheid​—Hoe kan jy dit vind?​—Grieks

•Permanent uit voorraad in Suid-Afrika:

1988-Kalender van Jehovah se Getuies​—Xhosa, Zulu

Ondersoek die Skrif elke dag—1988​—Afrikaans, Suid-Sotho

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel