Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/88 bl. 4
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1988
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1985
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1988
km 11/88 bl. 4

Teokratiese Nuus

♦ Amerikaans-Samoa het in Junie ’n hoogtepunt van 124 verkondigers gerapporteer, ’n vermeerdering van 23 persent. Meer as 25 persent van die verkondigers het gedurende daardie maand aan die pionierdiens deelgeneem.

♦ ’n Onoortroffe hoogtepunt van 35 797 verkondigers is gedurende Junie in Colombia bereik. ’n Hoogtepunt van 64 266 Bybelstudies is ook gerapporteer.

♦ Fidji het in Junie hulle 42ste agtereenvolgende hoogtepunt gehad toe 1 398 verkondigers gerapporteer het. Hulle het 2 271 studies gehad, hulle 13de agtereenvolgende hoogtepunt.

♦ Jamaika, met ’n hoogtepunt van 8 545 verkondigers, berig dat 13 727 hulle reeks spesiale byeenkomsdae bygewoon het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel