Teokratiese nuus
◆ Ons is baie bly om julle mee te deel dat 25 Koninkryksale gedurende 1989 toegewy is. Die gemeentes en die Streekboukomitees wat gemoeid is met hierdie projekte moet geprys word vir hulle harde werk.
◆ Brasilië het die 1989-diensjaar afgesluit met 266 720 verkondigers, ’n vermeerdering van 17 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde.