Velddiensvergaderinge
5-11 FEBRUARIE
Getuieniswerk met die Bybel
1. Waarom moet ons die Bybel gebruik?
2. Hoe kan jy die huisbewoner aanmoedig om sy Bybel te gebruik?
3. Watter gedagtes in die Bybel gaan jy beklemtoon?
12-18 FEBRUARIE
Informele getuieniswerk
1. Waarom is dit belangrik?
2. Waar kan dit gedoen word?
3. Watter goeie oordeel moet ons aan die dag lê?
19-25 FEBRUARIE
Hoe kan ons taktvol antwoord wanneer mense sê:
1. “Ek is besig”?
2. “Ek stel nie belang nie”?
3. “Ons het ons eie kerk”?
26 FEBRUARIE-4 MAART
Hoe kan ouers hulle kinders help om
1. vir tydskrifwerk voor te berei?
2. ’n skriftuurlike gedagte met die huisbewoner te bespreek?
3. hul goed te gedra in die veldbediening?