Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/90 bl. 8
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1998
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1995
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 4/90 bl. 8

Teokratiese nuus

◆ Gedurende Oktober en November is 28 streekbyeenkomste in Argentinië gehou, met ’n opkoms van 130 262. Die 79 858 verkondigers wat vir November gerapporteer het, is ’n hoogtepunt.

◆ Ysland het berig dat daar in November ’n hoogtepunt van 233 verkondigers was. Daar was ’n rekordopkoms van 382 by hulle onlangse spesiale byeenkomsdag.

◆ lerland het gedurende November hulle 20ste agtereenvolgende hoogtepunt, naamlik 3 255 verkondigers, gerapporteer. Dit is bemoedigend om te sien dat 78 by die onlangse reeks spesiale byeenkomsdae gedoop is.

◆ Madagaskar het ’n vermeerdering van 8 persent in November gehad, met ’n hoogtepunt van 3 424 verkondigers wat gerapporteer het.

◆ St. Maarten het ’n hoogtepunt van 141 verkondigers in November gehad, ’n vermeerdering van 17 persent. Hulle spesiale byeenkomsdag is deur 282 bygewoon.

◆ Zimbabwe het in November ’n hoogtepunt van 17 113 verkondigers bereik. Hulle hou altesaam 19 190 Bybelstudies.

◆ Die vyfde klas van die Bedieningsopleidingskool in die Verenigde State het op Sondag, 14 Januarie 1990, in Los Angeles, Kalifornië, gegradueer. Die 20 gegradueerdes het toewysings in ses verskillende lande buite die Verenigde State ontvang.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel