Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/90 bl. 3-4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1990
Ons Koninkryksbediening—1990
km 5/90 bl. 3-4

Aankondigings

● Lektuuraanbod vir Mei: Wagtoring-en Ontwaak!-intekening. Jaarintekeninge op halfmaandelikse nommers kos R12.00 elk. Halfjaarlikse intekeninge op halfmaandelikse nommers en jaarintekeninge op maandelikse nommers kos R6,00. As ’n intekening nie aanvaar word nie, kan twee tydskrifte en enige brosjure, behalwe die Skool-brosjure, teen ’n bydrae van Rl,95 aangebied word. Junie: Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk teen ’n bydrae van R3.75. Julie en Augustus: Enige brosjure van 32 bladsye, behalwe die Skool-brosjure, teen ’n bydrae van 75c.

● LET WEL: Die Genootskap se telefoonnommer het verander. Die nuwe nommer is: (011) 761-1000.

● STREEKBYEENKOMSTE: Dit is vir ons ’n genoeë om die tale, datums, stede en toegewese kringe vir ons “Suiwer Taal”-Streekbyeenkomste vir 1990 bekend te maak.

15-18 November: St. Helena, Jamestown.

6-9 Desember: Windhoek, Namibië (tweetalige program in Afrikaans/ Engels, Kwanyama, ’n bietjie Portugees), Kring 1 (Namibië).

13-16 Desember: Bloemfontein (tweetalige program in Afrikaans/Engels, Suid-Sotho), Kringe 7A, 41A & B, 21A & B, 39B (Suid/Oos), 52.

Gaborone, Botswana (Engels, Tswana), Kring 1 (Botswana).

Mafikeng (Tswana), Kringe 14, 39 (Noord/Oos), 47.

Manzini (’n bietjie Engels, Zulu), Kringe 1, 2 (Swaziland).

Nkowankowa (Tsonga), Kringe 17, 18, 19, 20 (Tsonga-, Venda-afdelings).

20-23 Desember: Kaapstad (Afrikaans, Engels, Xhosa), Kringe 6, 10, 38, 48.

Durban (Engels, Zulu), Kringe 4, 8, 51, 28, 29, 30, 31 (Zulu-afdeling), 45A.

Johannesburg (Afrikaans, Engels, ’n bietjie Grieks, Portugees, Suid-Sotho, Zulu), Kringe 1, 2, 7B, 11, 12, 13, 22 (Wes), 49.

Maseru (Suid-Sotho), Kringe 1, 2.

Mdantsane (Xhosa), Kringe 34A, 36, 37, 43.

Seshego (Sepedi), Kringe 17 (Sepedi-afdeling), 46.

27-30 Desember: Empangeni (Zulu), Kringe 24, 25, 26, 42 (Suid).

Insikazi, Witrivier (Zulu), Kringe 18, 19, 20 (Zulu-afdeling).

Newcastle (Zulu), Kringe 22 (Oos), 23, 27, 42 (Noord), 45B.

Port Elizabeth (Afrikaans, Engels), Kringe 5, 9.

28-31 Desember: Pretoria (Afrikaans, Engels, tweetalige program in Sepedi/Tswana, Zulu), Kringe 3, 7C, 15, 16, 19, 40, 50.

3-6 Januarie 1991: Umtata (Xhosa), Kringe 31, 32, 33, 34B, 35, 44.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel