Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/90 bl. 8
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 8/90 bl. 8

Teokratiese nuus

◆ Martinique het in Maart ’n hoogtepunt van 2884 verkondigers gehad.

◆ Myanma (Birma) het in Maart ’n hoogtepunt van 1667 verkondigers gehad, ’n vermeerdering van 7 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde.

◆ Trinidad het in Maart ’n hoogtepunt van 5685 verkondigers gehad, hulle derde agtereenvolgende hoogtepunt.

◆ Ons is bly om te berig dat nege Koninkryksale gedurende die eerste sewe maande van hierdie jaar toegewy is. Die Streekboukomitees werk baie hard om ten minste nog agt voor Desember te voltooi, maar hulle het hulp nodig. Sal jy jou beskikbaar stel vir hierdie dringende werk? Indien wel, moet jy met die Genootskap of die naaste Streekboukomitee in aanraking kom.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel