Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/91 bl. 8
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1995
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 4/91 bl. 8

Teokratiese nuus

◆ Antigua het in November ’n hoogtepunt van 274 verkondigers gehad, ’n vermeerdering van 14 persent.

◆ Libanon het in November sy streekbyeenkoms gehou. Dit is deur 3794 bygewoon en 111 is gedoop.

◆ Die totaal van 8440 pioniers in November se rapport uit Peru is uitstekend. Hierdie syfer verteenwoordig 24 persent van die Koninkryksverkondigers in daardie land.

◆ Taiwan het ’n vermeerdering van 9 persent in November gehad, met 1770 verkondigers wat gerapporteer het. Hulle het ’n hoogtepunt van 2848 Bybelstudies gehad.

◆ Thailand het ’n hoogtepunt van 1164 verkondigers vir November gehad. Daar is 1191 Bybelstudies gerapporteer, die meeste vir enige November sover bekend.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel