Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/91 bl. 4
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1991
km 6/91 bl. 4

Teokratiese nuus

◆ Israel berig dat sommige broers se huise gedurende die oorlog deur missielaanvalle beskadig is, maar dat niemand beseer is nie.

◆ Brasilië oorskry hulle verkondigerhoogtepunt vir Julie 1990 met meer as 8000 en het nou ’n nuwe hoogtepunt van 302 220 vir Januarie. ’n Hoogtepunt van 378 727 tuisbybelstudies is ook gerapporteer.

◆ Hongarye het ’n hoogtepunt van 11-257 verkondigers gehad. Die aantal Bybelstudies het van 5400 ’n jaar gelede tot 7219 toegeneem.

◆ Op sommige plekke in Liberië rapporteer gemeentelike verkondigers gemiddeld meer as 20 uur in die velddiens ten spyte van kwaai ontberinge. Noodleniging word op liefderyke wyse deur die takkantore in Côte d’Ivoire en Sierra Leone verskaf.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel