Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/92 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1992
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Jehovah het ons versterk in tye van oorlog en in tye van vrede
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Voorsien deur erkenning in ’n basiese menslike behoefte
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • Wie se erkenning wil jy graag hê?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1992
km 2/92 bl. 2

Teokratiese nuus

Ethiopië: Die Ethiopiese regering het Jehovah se Getuies amptelik as ’n geregistreerde organisasie erken. Die broers is verheug oor hierdie wetlike erkenning en maak vooruitgang in die Koninkrykswerk. Lektuur word ontvang en byeenkomste word gehou.

Ghana: Die beperking op ons werk in hierdie land is nou opgehef. Dit het die broers groot vreugde verskaf, aangesien hulle Koninkryksale weer geopen is en toestemming verleen is dat hulle aansoek kan doen vir registrasie onder die huidige wet.

Liberië: Nadat die takkantoor in Liberië baie maande lank as gevolg van burgeroorlog gesluit was, is dit weer geopen. Vier sendelinge het nou teruggekeer om by die tak te dien, en die broers is verheug om weer vryelik met mekaar te kan omgaan.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel