Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Mei: Intekening op Die Wagtoring teen ’n bydrae van R17,00 vir halfmaandelikse uitgawes. Jaarintekeninge op maandelikse uitgawes en halfjaarlikse intekeninge op halfmaandelikse uitgawes kos R8,50. Junie: Die mensdom se soeke na God teen ’n bydrae van R4,00. Julie: Enige van die volgende brosjures: Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Die goddelike naam wat vir ewig sal bestaan of Die regering wat die Paradys gaan bring teen ’n bydrae van 80 sent elk. Augustus: Die grootste mens wat nog geleef het teen ’n bydrae van R8,00. LET WEL: Gemeentes wat nog nie die bogenoemde kampanje-items bestel het nie, moet dit op hulle volgende maandelikse lektuurbestelvorm (S-AB-14) doen.
◼ STREEKBYEENKOMSTE: Datums vir die volgende byeenkomste is reeds bevestig:
4-6 Desember:
St. Helena (Engels)
18-20 Desember:
Oos-Londen (Engels, Xhosa)
Empangeni (Zulu)
◼ Ons het nog voorraad van Ondersoek die Skrif elke dag—1992 in Sepedi, Suid-Sotho, Tswana en Venda. Enigeen wat nog nie ’n persoonlike eksemplaar het nie, moet sonder versuim een bestel.
◼ Nuwe publikasies beskikbaar:
Engels: Tydskrifhouer (gemeente, publiek en pioniers: R13,00). Tsonga: Georganiseer om ons bediening te vervul.
◼ Weer beskikbaar in Suid-Afrika:
Engels: Ondersoek die Skrif elke dag—1992.
◼ Let asseblief op die volgende prysverhogings, wat onmiddellik van krag is, en pas julle Pryslys dienooreenkomstig aan:
Gem.
en Pio. Publiek
Bybel in swart tale R9,00 R10,00
Bybel in Afrikaans (ou en nuwe vertaling) R10,50 R12,00