Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/92 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1992
Ons Koninkryksbediening—1992
km 7/92 bl. 3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Julie: Enige van die volgende brosjures: Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Die goddelike naam wat vir ewig sal bestaan of Die regering wat die Paradys gaan bring teen ’n bydrae van 80 sent elk. Augustus: Die grootste mens wat nog geleef het teen ’n bydrae van R8,00. September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R8,00. Klein uitgawe kos R4,00. Oktober: Intekening op die Ontwaak! of Die Wagtoring of op albei teen ’n bydrae van R17,00 elk vir halfmaandelikse uitgawes. Jaarintekeninge op halfmaandelikse uitgawes kos R8,50.

◼ Van die begin van September af sal kringopsieners die openbare toespraak “Ons moet ons van die wêreld se besoedeling reinig” hou.

◼ Die Unassigned Territory Assignment-vorm (S-91) sal nie meer gebruik word om die velddiensbedrywighede van gemeentes te rapporteer wat in die ontoegekende gebied werk nie. Voortaan sal werk wat deur verkondigers in die ontoegekende gebied gedoen is saam met hulle werk gerapporteer word wat in hulle plaaslike gebied gedoen is. Ons sal dit waardeer as julle interessante ondervindinge wat julle in verband met die kampanje gehad het aan ons kan stuur.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel