Aankondigings
Lektuuraanbod vir Desember en Januarie: Die grootste mens wat nog geleef net teen ʼn bydrae van R10.50. Februarie: Hoe om ʼn gelukkige ge-sinslewe op te bou teen ʼn bydrae van R3.50 of Openbaring—Sy groot kli-maks is ophande! teen ʼn bydrae van R10.50.
◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur horn aangestel word, moet die gemeenterekeninge op 1 Desember of so gou moontlik daarna ouditeer. Maak ʼn aankondiging in die gemeente wan-neer dit gedoen is.
◼ Die Gedenkmaal vir 1997 sal op Son-dag, 23 Maart, ná sononder gehou word. Hierdie kennisgewing vir 1997 se Ge-denkmaalviering word vroegtydig gegee sodat broers die nodige besprekings kan maak of kontrakte vir beskikbare sale kan aangaan waar ʼn paar gemeentes een Koninkryksaal gebruik en hulle an-derfasiliteite moet kry.
◼ Daar sal vanaf Die Wagtoring van 1 Januarie 1996ʼnprysverhogingvirtyd-skrifte en intekeninge wees. Die pryse sal soos volg wees:
Pio. Verk.
Verspreidings- eksemplare: R 0,50 R 1,00
Jaarintekening per pos:
Halfmaandeliks R26.00 R38.00
Maandeliks R13.00 R19.00
Jaarintekening volgens klubsteisel:
Halfmaandeliks R12.00 R24.00
Maandeliks R 6,00 R12.00