Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan gebruik word: Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf, Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? en Wat is die doel van die lewe?—Hoe kan jy dit vind? Die brosjures Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, ’n Boek vir alle mense en Our Problems—Who Will Help Us Solve Them? kan aangebied word waar dit gepas is. September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? Oktober: Individuele eksemplare van Die Wagtoring en Ontwaak!
◼ Vanaf September sal kringopsieners die openbare toespraak hou met die tema “Menseheerskappy—in die weegskaal geweeg”.
◼ Gemeentes moet saam met hulle lektuuraanvraag vir Julie ’n voldoende voorraad vorms vir die 2001-diensjaar begin aanvra. Moet asseblief nie hierdie vorms mors nie. Hulle moet slegs gebruik word vir die doel waarvoor hulle gedruk is.
◼ Nuwe publikasies beskikbaar:
Gee ag op Daniël se profesie!—Engelse braille
◼ Nuwe videokassette beskikbaar:
Vertroosting vir dié wat aan depressie ly (Traktaat nr. 20)—Amerikaanse Gebaretaal
Wanneer ’n geliefde sterf—Amerikaanse Gebaretaal